From Wikipedia, the free encyclopedia
Sportvereinigung 07 Elversberg e.V. is 'n Duitse sokkerklub uit Spiesen-Elversberg in Saarland. Die klub is in 1907 gestig as FV Germania Elversberg, in 1914 opgehef en in 1918 as Sportvereinigung VfB Elversberg heropgerig. Na die Tweede Wêreldoorlog het alle sportverenigings in Elversberg tot Sportgemeinde Elversberg saamgesmelt, waaruit die huidige SV (aanvanklik onder die naam SV Elversberg VfB 07) in 1952 afgestig het.
Volledige naam | Sportvereinigung 07 Elversberg e.V. |
Stigtingsdatum | 1907/1918 |
Tuisveld | Waldstadion an der Kaiserlinde, Spiesen-Elversberg |
Kapasiteit | 7 000 |
Kompetisie | 2. Bundesliga |
Die klub lewer die laaste 2 dekades van sy beste prestasies deurdat dit in 1996 promoveer na die Regionalliga, die derde vlak in die Duitse sokkerstruktuur. Die laaste jare is SV Elversberg 'n vaste deelnemer aan die Regionalliga Suid. Die klub presteer op hierdie vlak baie wisselvallig – die een jaar kom hulle baie naby aan promosie, net om die volgende jaar teen relegasie te moet veg.
|
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.