Die SMS König was 'n kruiser van die Duitse vloot tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hy het deelgeneem aan die Slag van Jutland. Die Duitse vloot het pantser verkies ten opsigte kleiner kanonne; die strategie het suksesvol blyk te wees. Die König het 'n 14-duim pantserlaag en slegs 12-duim kanonne gehad. Tydens Jutland was hy getref deur die HMS Iron Duke se 13,5-duim kannone maar was nie uit diens gestel nie.

Thumb
SMS König

Hy het 25 900 ton water verplaas en was aangedryf deur drie stoom turbines wat 43,000 dryfasperdekrag gelewer het en het hom aangedryf teen 22,5 knope. Hy was toegerus met tien 12-duim kanonne, veertien 5,9-duim kanonne en vyf 21-duim torpedobuise.

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.