Søren Georg Abel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Søren Georg Abel (3 Januarie 1772 – 5 Mei 1820) was 'n Noorse priester en politikus, ook bekend as die vader van die beroemde wiskundige Niels Henrik Abel.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Søren Georg Abel | |
---|---|
![]() 'n Silhoeët van Søren Georg Abel. | |
Gebore | 3 Januarie 1772 Mo, Telemark |
Sterf | 5 Mei 1820 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | priester en politikus |
Eggenoot | Anne Marie Simonsen |
Kinders | Niels Henrik Abel |
Ouer(s) | Hans Mathias Abel (vader) Elisabeth Knuth Normann (moeder) |
Sluit