![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a6/S%25C3%25A9gol%25C3%25A8ne_Royal_-_Janvier_2012.jpg/640px-S%25C3%25A9gol%25C3%25A8ne_Royal_-_Janvier_2012.jpg&w=640&q=50)
Ségolène Royal
Franse politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ségolène Royal, gebore Marie-Ségolène Royal (sego'lɛn ʁwa'jal) (Dakar, Senegal, 22 September 1953) is 'n Franse politikus en was die Sosialistiese Party van Frankryk (PS) se kandidaat vir die presidentsverkiesing in 2007.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Ségolène Royal | |
![]() Ségolène Royal in 2012 | |
Minister van ekologie, volhoubare ontwikkeling, en energie | |
Ampstermyn 2 April 2014 – 10 Mei 2017 | |
Eerste minister | Manuel Valls Bernard Cazeneuve |
---|---|
Voorafgegaan deur | Philippe Martin |
Opgevolg deur | Nicolas Hulot |
Voorsitter van die Gewestelike Raad van Poitou-Charentes | |
Ampstermyn 30 Maart 2004 – 21 April 2014 | |
Voorafgegaan deur | Élisabeth Morin |
Opgevolg deur | Jean-François Macaire |
Minister van bewaring en lewenswyse | |
Ampstermyn 2 April 1992 – 29 Maart 1993 | |
Eerste minister | Pierre Bérégovoy |
Voorafgegaan deur | Brice Lalonde |
Opgevolg deur | Michel Barnier |
Adjunk van die Nasionale Vergadering vir Deux-Sèvres se 2de Kiesafdeling | |
Ampstermyn 19 Junie 2002 – 19 Junie 2007 | |
Voorafgegaan deur | Jean-Pierre Marché |
Opgevolg deur | Delphine Batho |
Ampstermyn 2 April 1993 – 4 Julie 1997 | |
Voorafgegaan deur | Jean-Pierre Marché |
Opgevolg deur | Jean-Pierre Marché |
Ampstermyn 23 Junie 1988 – 2 Mei 1992 | |
Voorafgegaan deur | Proporsionele verteenwoordiging |
Opgevolg deur | Jean-Pierre Marché |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 22 September 1953 (1953-09-22) (70 jaar oud) Dakar, Frans-Wes-Afrika (tans Senegal) |
Politieke party | Parti Socialiste |
Eggenoot/-note | François Hollande (1978–2007) |
Alma mater | Nancy 2 University Institut d'Études Politiques de Paris École nationale d'administration |
Handtekening | ![]() |
Sluit
Sy is sedert Junie 2002 lid van die Franse parlement vir Deux-Sèvres en beklee sedert Augustus 2004 ook die amp van voorsitter van die Gewestelike Raad van Poitou-Charentes.