'n Rybroek, in sy moderne vorm, is 'n noupassende broek wat tot aan die enkels reik, waar dit in 'n knus soom eindig, en word hoofsaaklik vir perdry gedra. 'n Kort tipe rystewel, ook genoem 'n kampstewel of jodhpur boot, word saam met die rybroek gedra.

Thumb
'n Perdeskoudeelnemer dra 'n rybroek
Thumb
'n Ruiter dra Kentucky-jodhpurs.

Oorspronklik was rybroeke slegs noupassend onder die knie tot by die enkel en was getuit bo by die heup; maar moderne materiale het toegelaat dat die tuit verwyder kon word, en sodoende kon die broek steeds ondersteunend en buigsaam wees.

Thumb
'n Marwariperd in Rajasthan. Let op die tradisionele lang rybroek, styf rondom die kuite, wat strek tot by die Mojari-slippers.
Thumb
Jodhpurstewels word met 'n rybroek (jodhpurs) gedra.

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.