Ryan Merriman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ryan Merriman (gebore 10 April 1983) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Deep End of the Ocean (1999) en Final Destination 3 (2006), en in die televisiereeks The Pretender (1996).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ryan Merriman | |
Geboortenaam | Ryan Earl Merriman |
---|---|
Geboorte | 10 April 1983 (1983-04-10) (41 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit