Russiese wit-, swart- en streepkat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Russiese wit-, swart- en streepkat is katrasse wat in 1971 van die Russiese bloukat geskep is. Die swart- en streepkat kom van die oorspronklike paring waarmee die witkat geskep is.