Russell Bassett
From Wikipedia, the free encyclopedia
Russell Bassett (24 Oktober 1845 – 8 Mei 1918) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Such a Little Queen (1914), Nearly a King (1916), en Seven Keys to Baldpate (1917).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Nasionaliteit, Beroep(e) ...
Russell Bassett | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit