![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/61/Streptococcus_pyogenes_01.jpg/640px-Streptococcus_pyogenes_01.jpg&w=640&q=50)
Rumatiekkoors
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rumatiekkoors (Engels: Rheumatic fever (RF)) is 'n inflammatoriese siekte wat die hart, gewrigte, vel en brein aantas. Rumatiekkoors tree gewoonlik in nadat 'n keelinfeksie wat deur die bakterie Streptococcus pyogenes veroorsaak is, verwaarloos word. Dit gebeur net met sowat drie persent van mense wat strepkeel opdoen.
Kitsfeite
Rumatiekkoors | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
![]() | ||
Die bakterie Streptococcus pyogenes wat rumatiekkoors aktiveer | ||
![]() |
Sluit