Ruby on Rails
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ruby on Rails is 'n raamwerk, geskryf in die Ruby-programmeertaal, met die doel om die skryf van webtoepassings te vergemaklik en te versnel. Dit bestaan uit vyf hoofmodules wat elk 'n ander aspek van 'n tipiese webtoepassing implementeer: Active Record, Action Pack, Active Support, Action Mailer, en Action Web Service. Die nuutste weergawe van Rails is 1.2.2, wat op 6 Februarie 2007 vrygestel is.
Kitsfeite Skrywer, Ontwikkelaar ...
Ruby on Rails | |
![]() | |
Skrywer | David Heinemeier Hansson |
---|---|
Ontwikkelaar | Rails Core Team |
Aanvanklike vrystelling | 13 Desember 2005; 18 jaar gelede (2005-12-13) |
Nuutste weergawe | 4.2.4/ 24 Augustus 2015; 8 jaar gelede (2015-08-24) |
Programmeertaal | Ruby |
Bedryfstelsel | kruisplatform |
Kategorie | Web application framework |
Lisensie | MIT License |
Webblad | rubyonrails.org |
Sluit