Roxanne McKee
From Wikipedia, the free encyclopedia
Roxanne McKee (gebore 10 Augustus 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Legend of Hercules (2014) en in die televisiereekse Hollyoaks (1995), Game of Thrones (2011), en Dominion (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Roxanne McKee | |
Geboortenaam | Roxanne McKee |
---|---|
Geboorte | 10 Augustus 1985 (1985-08-10) (38 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit