Rooigety
besmetting van seewater deur giftige rooi organismes bekend as dinoflagellate / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rooigety is die besmetting van seewater deur giftige rooi organismes bekend as dinoflagellate. Dit hou ernstige gesondheidsrisiko’s vir die mens in.