Ron Cephas Jones
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ron Cephas Jones (8 Januarie 1957-19 Augustus 2023) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Half Nelson (2006) en Across the Universe (2007), en in die televisiereekse This Is Us (2016) en Luke Cage (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Ron Cephas Jones | |
Geboorte | 8 Januarie 1957 Paterson, New Jersey, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 19 Augustus 2023 (op 66) Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Jasmine Cephas Jones |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1977-2023 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit