![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/31/Raoul_Ier.jpg/640px-Raoul_Ier.jpg&w=640&q=50)
Roedolf van Frankryk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Roedolf van Frankryk, ook bekend as Raoul of Rodolphe in Frans (Omstreeks 890 - 15 Januarie 936, Auxerre) was tussen 923 en 936 koning van Wes-Frankië. Hy was die seun van Hertog Richard I van Boergondië.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Roedolf | |
![]() | |
Voorafgegaan deur | Robert I van Frankryk |
---|---|
Opgevolg deur | Lodewyk IV |
Voorafgegaan deur | Richard I |
Opgevolg deur | Hugo die Swarte |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Omstreeks 890 |
Sterf | 15 Januarie 936 Auxerre, Wes-Frankië |
Religie | Rooms-Katoliek |
Sluit