Rochelle Aytes
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rochelle Aytes (gebore 17 Mei 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente White Chicks (2004), Madea's Family Reunion (2006), en Trick 'r Treat (2007).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Rochelle Aytes | |
Geboorte | 17 Mei 1976 (1976-05-17) (48 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit