Robert Knepper
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Robert Knepper (gebore 8 Julie 1959) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hostage (2005), Hitman (2007), en Transporter 3 (2008), en in die televisiereeks Prison Break (2005).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Robert Knepper | |
Geboortenaam | Robert Lyle Knepper |
---|---|
Geboorte | 8 Julie 1959 (1959-07-08) (64 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit