Rita Moreno
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rita Moreno (gebore 11 Desember 1931) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The King and I (1956) en West Side Story (1961), en in die televisiereekse Where on Earth Is Carmen Sandiego? (1994) en Oz (1997).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Rita Moreno | |
Geboortenaam | Rosa Dolores Alverío |
---|---|
Geboorte | 11 Desember 1931 (1931-12-11) (92 jaar oud) Humacao, Puerto Rico |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1943–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit