sewende boek van der Bybel, kompos van 21 hoofstuks From Wikipedia, the free encyclopedia
Rigters is die sewende boek van die Hebreeuse Bybel.
Die boek handel oor die verowering van Kanaän en die lewe in Kanaän toe daar nog nie 'n koning oor die Israeliete geregeer het nie. Die boek is op 'n besondere manier saamgestel: die volk word ontrou aan die Here, dien dan afgode, word deur die Here gestraf, roep tot Hom om hulp en dan stuur Hy 'n leier om hulle te red van die nasies aan wie se mag die Here hulle oorgegee het.
'n Tydjie gaan dit goed totdat die volk weer ontrou aan die Here word. In die laaste hoofstukke word 'n beeld gegee van die wanorde wat daar op godsdienstige en sedelike gebied geheers het.
Die Hebreeuse woord sjofet (rigter) word ook vertaal as 'regter'. Dit is gepas vir hierdie groep unieke individue wat deur God geroep is om Sy dwalende volk op koers te bring. Die rigtersamp was tydelik en nie oorerflik nie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.