Richmond, Virginië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richmond is die hoofstad van die deelstaat Virginië. Die stad is langs die Jamesrivier geleë, sowat 160km suid van Washington, D.C.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Virginië |
Koördinate | 37°32′N 77°28′W |
Stigting | 1737 |
Geïnkorporeer op | 1780 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 162 vk km |
Hoogte bo seevlak | 45,7 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 211 172 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 318,4/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 231 980 |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Dwight Clinton Jones |
Amptelike Webwerf | ci.richmond.va.us |