Richard Thorpe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Thorpe (24 Februarie 1896 – 1 Mei 1991) was 'n Amerikaanse regisseur, skrywer, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Galloping On (1925), Between Dangers (1927), Ivanhoe (1952), en Knights of the Round Table (1953).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Richard Thorpe | |
Geboorte | (1896-02-24)24 Februarie 1896 |
---|---|
Sterfte | 1 Mei 1991 (op 95) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Jerry Thorpe |
Beroep(e) | Regisseur, skrywer, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit