Richard Simmons (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Simmons (19 Augustus 1913 – 11 Januarie 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Million to One (1937) en The Resurrection of Zachary Wheeler (1971), en in die televisiereekse Death Valley Days (1952) en Sergeant Preston of the Yukon (1955).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Richard Simmons | |
Geboorte | (1913-08-19)19 Augustus 1913 |
---|---|
Sterfte | 11 Januarie 2003 (op 89) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Michael, Sue Bryar |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit