Richard S. Castellano
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard S. Castellano (4 September 1933 – 10 Desember 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lovers and Other Strangers (1970) en The Godfather (1972).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Richard S. Castellano | |
Geboortenaam | Richard Salvatore Castellano |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit