Richard Egan (akteur)
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Egan (29 Julie 1921 – 20 Julie 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gog (1954), Love Me Tender (1956), Pollyanna (1960), en The 300 Spartans (1962).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Richard Egan | |
Geboorte | (1921-07-29)29 Julie 1921 |
---|---|
Sterfte | 20 Julie 1987 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit