From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Dix (18 Julie 1893 – 20 September 1949) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Seven Keys to Baldpate (1929), Cimarron (1931), Transatlantic Tunnel (1935), en The Ghost Ship (1943).
Richard Dix | |
![]() | |
Geboortenaam | Ernst Carlton Brimmer |
---|---|
Geboorte | 18 Julie 1893 |
Sterfte | 20 September 1949 (op 56) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1914–1947 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.