Richard Caton Woodville
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Caton Woodville (7 Januarie 1856–17 Augustus 1927) was 'n Engelse kunstenaar en illustreerder, wat bekend is vir sy skilderye van slagvelde in die laat 19de en vroeë 20ste eeu. Sy bekendste werke handel oor die oorloë wat Engeland in dié tyd geveg het, insluitende die Eerste Vryheidsoorlog, die Krimoorlog en die Anglo-Zoeloeoorlog.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Richard Caton Woodville | |
---|---|
Gebore | (1856-01-07)7 Januarie 1856 Londen, Engeland |
Sterf | 17 Augustus 1927 (op 71) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Veld | portret, landskap, illustrasie, slagskildery |
Opleiding | Düsseldorf skool van skildery |
Beskermhere | Illustrated London News |
Sluit