Rhodosstad
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rhodosstad (Grieks: Ρόδος, Ródos, [ˈroðos]) is die hoofstad van die Rhodos-eiland en op die noordoostelike punt van die eiland geleë. Die munisipale area het 'n oppervlak van 19 481 km². Dit is die kleinste munisipale eenheid op die eiland in terme van area maar die grootste in terme van bevolking, ongeveer 90 000. Die noorde van die stad grens aan die Egeïese See.
Rhodos | |
---|---|
Stad | |
Die hawe van Rhodosstad | |
Koördinate: 36°26′0″N 28°13′0″O | |
Land | Griekeland |
Geografiese streek | Suid-Egeïese See |
Administratiewe streek | Rhodos |
Sentraal-Athene | Rhodos |
Oppervlak | |
• Stad | 19,481 km2 (7,522 vk. myl) |
Hoogte | 0–25 m (0–82 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 49 541 |
• Digtheid | 2 500/km2 (6 600/vk. myl) |
• Stedelik | 147 815 |
• Metro | 86 199 |
Tydsone | UTC+2 (OET) |
• Somertyd | UTC+3 (OEST) |
Poskode | 851 00 |
Skakelkodes | 2241 |
Webwerf | rhodes.gr |
Die stad is bekend vir die Kolos van Rhodos. Die Middeleeuse stad van Rhodes 1988 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.