Rhône
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rhône (Frans: Rhône, Oksitaans: Ròse, Provensaals: Roun) is een van die grootste Europese riviere met 'n lengte van 812 kilometer, wat deur Switserland (231 kilometer) en Frankryk (581 kilometer) vloei, en die tweede grootste rivier na die Nyl in Afrika, wat in die Middellandse See uitmond. Die Rhône dien reeds in die prehistoriese tydperk as 'n belangrike handelsroete, wat Noord-Europa met die Mediterreense gebiede verbind het.
Kitsfeite
Rhône | |
---|---|
Die Rhône in Avignon. | |
Die stroomgebied van die Rhône. | |
Oorsprong | Rhônegletser, Alpe (Switserland) |
Monding | naby Marseille (Frankryk) Middellandse See |
Stroomgebied | Switserland, Frankryk |
Lengte | 813 km (505 myl) |
Mondinghoogte | 0 m (0 vt) |
Gemiddelde afloop | 1 710 m³/s (60 388 vt³/s) |
Stroomgebiedopp. | 98 000 km² (37 838 myl²) |
Kaart van die Rhône-bekken in Frankryk. |
Sluit