Amerikaanse aktrise From Wikipedia, the free encyclopedia
Rena Riffel (gebore 5 Maart 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Showgirls (1995), Mulholland Dr. (2001), Trasharella (2009), en Showgirls 2: Penny's from Heaven (2011).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rena Riffel | |
Geboortenaam | Rena Lynn Riffel |
---|---|
Geboorte | 5 Maart 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |