From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Relê of relais (Engels: "Relay") is 'n toestel wat 'n stroomkring sluit waardeur 'n ander toestel in werking gesit word. Dit is in effek 'n skakelaar wat 'n groot stroom oop of toemaak deur 'n ander kleiner stroompie. Die klein stroompie vloei deur 'n spoel met 'n ysterkern wat 'n magneetveld veroorsaak. Die magneetveld veroorsaak dat 'n skakelaar dan beweeg en dan 'n ander toestel aan- of afskakel of 'n sein uitstuur.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.