Rekenaarhardeware
behels die tasbare komponente waaruit 'n rekenaar bestaan / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rekenaarhardeware (ook soms apparatuur genoem, teenoor sagteware of programmatuur) behels die tasbare komponente waaruit 'n rekenaar bestaan. Die onderskeid tussen hardeware en sagteware is soms onduidelik, byvoorbeeld in die geval van fermware.
Meer inligting Skets van 'n persoonlike rekenaar ...
Skets van 'n persoonlike rekenaar | ||
---|---|---|
1. Rekeraarskerm (monitor) | 5. Uitbreidingskaarte | |
2. Moederbord | 6. Kragtoevoer | |
3. SVE | 7. Optiese skyf | |
4. Geheue (RAM) | 8. Hardeskyf | |
9. Sleutelbord | 10. Muis |
Sluit
Sekere komponente kom in meeste rekenaars voor: verwerker, geheue, kommunikasiebus(se), toevoer- en afvoertoestelle.