Register
vorm van taal wat vir 'n bepaalde doel of in 'n bepaalde kommunikatiewe situasie gebruik word / From Wikipedia, the free encyclopedia
Register is 'n taalkundige begrip wat verwys na die geskiktheid van styl, toon, en woordkeuse. Woordkeuse en taalgebruik verskil bv. tussen kinders, tieners, en volwassenes.