![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/69/SANDF_Regiment_Western_Cape_emblem.jpg/640px-SANDF_Regiment_Western_Cape_emblem.jpg&w=640&q=50)
Regiment Westelike Provincie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Regiment Westelike Provincie is 'n reserwemagregiment in die Suid-Afrikaanse Infanteriekorps van die Suid-Afrikaanse Leër, met hoofkwartier in Kaapstad. Dit bestaan sedert 1934 en het 'n geskiedenis wat aktiewe deelname aan die Angola-veldtog (1975-76), die Grensoorlog, en die Noodtoestand insluit. Oor die jare is baie lede met dekorasies vereer. Sy leuse is Non nobis sed patriae ('Nie vir ons self nie, maar vir ons vaderland').
Kitsfeite
Regiment Westelike Provincie | |
---|---|
Gestig | 1 April 1934 |
Land | ![]() ![]() |
Weermagdeel | ![]() |
Onderdeel van | Suid-Afrikaanse Infanteriekorps |
Tipe | Infanterie |
Spesialisasie | Gemeganiseerde infanterie |
Hoofkwartier | Kaapstad |
Aantal lede | Een bataljon |
Sluit