From Wikipedia, the free encyclopedia
Reed Howes (5 Julie 1900 – 6 Augustus 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Crack o' Dawn (1925), Super Speed (1925), Terry of the 'Times (1930), en Zorro Rides Again (1937).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Reed Howes | |
![]() | |
Geboortenaam | Hermon Reed Howes |
---|---|
Geboorte | 5 Julie 1900 |
Sterfte | 6 Augustus 1964 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.