From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Aviator-sonbril is ’n traandruppelvormige tipe sonbrilstyl wat deur Bausch & Lomb ontwikkel en onder die Ray-Ban-handelsnaam verkoop is. Dit word gekenmerk deur die donker, dikwels weerkaatsende lense met ’n oppervlak wat twee tot drie keer die grootte van ’n oogkas is. Die groot lense is nie gelyk nie, maar ietwat bolrondig. Die ontwerp het ten doel om die ooggebied te bedek en om soveel lig vanuit enige hoek moontlik te keer om die oog binne te dring.
Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.