Ramsgate, Engeland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ramsgate is 'n kusstad in die Engelse graafskap Kent met 'n bevolking van sowat 40 400 inwoners (2011). Ramsgate het 'n veerdiens met die Vlaamse kusstad Oostende.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ramsgate, Kent. |
- Vir ander gebruike van die term Ramsgate, sien Ramsgate