Ralph Bellamy
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ralph Bellamy (17 Junie 1904 – 29 November 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Awful Truth (1937), His Girl Friday (1940), Trading Places (1983), en Pretty Woman (1990).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Ralph Bellamy | |
Geboortenaam | Ralph Rexford Bellamy |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1928–1990 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit