Ralf Krewinkel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ralf Karel Hubert Krewinkel (gebore 12 November 1974 in Kerkrade) is 'n Nederlandse politikus en lid van die Party van die Arbeid (PvdA).
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Ralf Krewinkel | |
Burgemeester van Heerlen | |
Ampstermyn 31 Augustus 2015 – 18 Maart 2019 | |
Voorafgegaan deur | Frans Weekers |
---|---|
Opgevolg deur | Emile Roemer |
Burgemeester van Beek | |
Ampstermyn 1 Mei 2011 – 30 Augustus 2015 | |
Vise | Hub Meijers |
Voorafgegaan deur | Frans Weekers |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 12 November 1974 (1974-11-12) (49 jaar oud) Kerkrade, Nederland |
Politieke party | PvdA |
Sluit
Krewinkel was van 31 Augustus 2015 tot 18 Maart 2019 burgemeester van die Limburgse munisipaliteit Heerlen gewees. Daarvoor was hy van 2011 tot 2015 burgemeester van die Limburgse munisipaliteit Beek gewees.
Van 1998 tot 2006 was Krewinkel 'n lid van die munisipale raad van die Limburgse munisipaliteit Kerkrade (van 2002 tot 2006 as raadsverteenwoordiger) en vervolgens van 2006 tot 1 Mei 2011 'n wethouer van dieselfde munisipaliteit.