![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/11/Ravivarma1.png/640px-Ravivarma1.png&w=640&q=50)
Raja Ravi Verma
From Wikipedia, the free encyclopedia
Raja Ravi Varma Koil Thampuran (29 April 1848 – 2 Oktober 1906) was 'n beroemde Indiese skilder. Hy het belangrike bydraes tot die geskiedenis en ontwikkeling van nuwe vorme van Indiese kuns gelewer. Hy het 'n manier ontwikkel waarop dit moontlik was om Europese kunstegnieke te gebruik om tradisionele Indiese tonele uit te beeld.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Raja Ravi Verma | |
---|---|
![]() | |
Gebore | (1848-04-29)29 April 1848 Kilimanoor, Travancore |
Sterf | 2 Oktober 1906 (op 58) Attingal, Travancore, Brits-Indië |
Nasionaliteit | Indië |
Veld | Skildery |
Sluit