Rainbow Sun Francks
Kanadese akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rainbow Sun Francks (gebore 3 Desember 1979) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Heart Broken Into Song (1999) en Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en in die televisiereekse Stargate: Atlantis (2004) en The Listener (2009).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Rainbow Sun Francks | |
Geboorte | 3 Desember 1979 (1979-12-03) (44 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit