Radar
’n elektroniese installasie wat gebruik word om voorwerpe in die omgewing / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Radar is 'n elektroniese installasie wat gebruik word om voorwerpe in die omgewing - in die lug, op land, of onder water te soek. Voorbeelde van voorwerpe waarna gesoek kan word sluit in: vliegtuige, vuurpyle, skepe of motorvoertuie. Ander gebruike sluit in navigasie (soos die land van vliegtuie), die opspoor van weerstoestande, vang van spoedvrate, ens.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/e/eb/Radar_antenne_primair_secundair.png)
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/66/Radar-hatzerim-1-1.jpg/640px-Radar-hatzerim-1-1.jpg)
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/07/Radarops.gif/260px-Radarops.gif)
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c6/Radaroperation.gif/320px-Radaroperation.gif)