Rachael Leigh Cook
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rachael Leigh Cook (gebore 4 Oktober 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente She's All That (1999), Get Carter (2000), 11:14 (2003), en Final Fantasy VII: Advent Children (2005).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Rachael Leigh Cook | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit