streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R712 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bethlehem met Harrismith verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N5-nasionale pad, 5 km oos van Bethlehem. Die roete gaan bykans suid, gaan deur Noupoortsnek en deur Clarens waar die suidwaartse R711-streeksroete 'n t-aansluiting met die R712 maak. Van hier af loop die pad ooswaarts, deur die Golden Gate Hoogland Nasionale Park waar dit onder meer oor die Lichenpas gaan, die R57 na Phuthaditjhaba oorkruis, en voor Harrismith by die R74-provinsiale pad aansluit, waar dit eindig.
Streeksroete R712 | ||||
---|---|---|---|---|
In die Golden Gate-Hoogland | ||||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | N5 5 km oos van Bethlehem | |||
R711 R57 | ||||
Oospunt | R74 by Harrismith | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Clarens Phuthaditjhaba | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.