streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R709 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Hobhouse met Winburg verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R26-provinsiale pad by Hobhouse en noordwes gaan. Dit kruis die N8-nasionale pad en gaan deur Tweespruit. Dan deel dit die R703 vir 'n paar kilometers en gaan deur Excelsior. Daarna gaan dit deur Winburg en eindig waar dit aansluit by die R708 net wes van Winburg.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.