Die R622 is 'n streeksroete wat die R103-provinsiale pad met die R74-provinsiale pad verbind by Greytown. Die roete begin in Mooirivier waar dit van die R103 aftak en oos gaan. Dit gaan verby die spoorweghalte Mount Alida, met die Craigieburndam aan die anderkant van die pad, en eindig waar dit by die R74 aansluit in Greytown.
Streeksroete R622 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | R103 Mooirivier | |||
Oospunt | R74, Greytown | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sien ook
Bron
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.