Streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R618 is 'n streeksroete wat die R69-provinsiale pad met St. Lucia verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R69, 25 km oos van Vryheid, en oos gaan. Die roete gaan deur Hlobane, en dan Nongoma. Net noord van Nongoma deel dit die R66 vir 6 km. Na Nongoma gaan die roete suidoos, deur die Hluhluwe-iMfolozipark, kruis die N2-nasionale pad, gaan deur Mtubatuba en eindig in St. Lucia.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.