R522 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R522 is 'n streeksroete wat Vivo met Louis Trichardt verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R521-streeksroete in Vivo en oos gaan. Dit gaan verby Buysdorp, deur Mara en eindig waar dit aansluit by die N1 in Louis Trichardt.
Kitsfeite Streeksroete R522, Belangrike aansluitings ...
Streeksroete R522 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | ![]() | |||
Oospunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Buysdorp Mara | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit