From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R381 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Beaufort-Wes met Loxton in die Noord-Kaap verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N1-nasionale pad net buite Beaufort-Wes. Die roete gaan oor die Rosebergpas en net daarna oor die Moltenopas in die Nuweveldberge, die gedeelte van die roete is langs die Karoo Nasionale Park. Die roete word medebeskryf vir die laaste 2.4 km met die R356 voor dit in Loxton eindig en by die R63 aansluit.
Streeksroete R381 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | N1 buite Beaufort-Wes | |||
R356 | ||||
Tot | R63 in Loxton | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.