Die R376 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin in 'n klein nedersetting, Voorspoed, waar dit aftak van die R378-streeksroete, noordwes gaan deur Morokweng en Vorstershoop totdat dit die grens bereik. Dan volg die roete die grens tot by die grenspos Makopong waar dit aansluit by die R375.

Kitsfeite Streeksroete R376, Belangrike aansluitings ...

Thumb

Streeksroete R376
Belangrike aansluitings
Wespunt R378 Voorspoed
Oospunt R375 Makopong
Ligging
DorpeMorokweng
Vorstershoop
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R375R377
Sluit

Sien ook

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.