Die R308 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Fraserburg met Carnarvon verbind. Die R308 draai uit die R356 22 km vanaf Fraserburg en eindig waar dit aansluit by die R63 9 km vanaf Carnarvon.
Streeksroete R308 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 103 km (64 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | R356 noord van Fraserburg | |||
Noordpunt | R63 9 km suid van Carnarvon | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.