Die R303 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin by die R46-provinsiale pad by Ceres, gaan dan deur Prince Alfred Hamlet, oor die Gydopas, deur Op-die-Berg, oor die Middelbergpas en eindig by die N7-nasionale pad in Citrusdal.

Kitsfeite Streeksroete R303, Roete-inligting ...

Thumb

Streeksroete R303
Roete-inligting
Lengte114 km (71 mi)
Belangrike aansluitings
Suidpunt R46 by Ceres
Noordpunt N7 by Citrusdal
Ligging
DorpePrince Alfred Hamlet
Op-die-Berg
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R302R304
Sluit

Sien ook

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.